Hoërskool Gerrit Maritz
Tuis Skool Kalender Ons Skool Inskrywings Finansies Akademie Sport Personeel Foto Album Kontak Ons
Contact us Tel: (012) 546 6685/6 Fax: (012) 565 5004 admin@gerries.co.za Find us Daan de Wet Nel Rylaan Pretoria Noord Follow us SPORT UITSLAE / SPORT RESULTS 2019

Februarie / February





Swem Interhoër / Swim Inter High - 21 Feb



Ons het 19 goud, 95 silver en 10 bronse medaljes verower.
Congratulations to our swimming team.  
They have won 19 gold, 95 silver and 10 bronze medals.

Maart / March





Rugby - 1 Maart Gerrit Maritz vs HTS Tuine



O/14 A    5 - 50 verloor
O/15 A   12 - 5 verloor
O/16 A    16 - 16 gelykop
2de span  7 - 0  wen
1ste span   24 - 0  wen






Hokkie / Hockey - 1 Maart Gerrit Maritz vs HTS Tuine



1ste span meisies wen 8 - 0
1ste span seuns wen 2 - 1






Netbal / Netball - 1 Maart Gerrit Maritz vs HTS Tuine



O/14 A  wen  15-8
O/14 B  wen   4 - 1
O/15 A  wen   28 - 3
O/15 B  gelykop  15 - 15
O/16 A  wen  23 - 0
O/16 B  wen   11 - 3
1ste span  wen  31 - 4

April





Skaak / Chess - 9 April Gerrit Maritz vs Hercules



O/15 wen/win 6-0
O/17 wen/win 6-0
O/10 wen/win 5-1






Netbal / Netball - 10 April Gerrit Maritz vs Hazeldean



O/14 A  Verloor   4 - 14
O/14 B  Wen  12 - 5
O/15A  Wen  11 - 7
O/15B  Wen 12 - 8
O/16A  Verloor 8 - 9
1ste span  Verloor  11 - 26
2de span  Wen  5 - 2

Mei / May





Netbal / Netball - 10 Mei Gerrit Maritz vs Erasmus



O/14A  Wen  16 - 6
O/15A  Verloor 5 - 19
O/15B  Gelykop 9 - 9
O/16A  Wen 20 - 10
O/16B  Wen 9 - 5
2de span Verloor 12 / - 17
1ste span Verloor 5 - 39






Netbal / Netball - 14 Mei Gerrit Maritz vs Hendrik Verwoerd



O/14 A wen 20 - 5
O/14 B wen 16 - 3
O/15 a wen 14 - 13
O/15 B wen 19 - 11
O/16 A wen 24 - 9
O/16 B wen 13 - 6
2de span wen 13 - 4
1ste span verloor 18 - 28






Tafeltennis / Table tennis Gerrit Maritz vs Oos Moot



Junior span wen 18 - 12






Skaak / Chess - 13 Mei Gerrit Maritz vs Suiderberg



O/15 wen 6 - 0
O/17 wen 4 - 2
O/19 wen 4 - 2






Rugby Gerrit Maritz vs Hoërskool Uitsig



O/15 wen 40 - 7
O/16 wen 22 - 18
2de span wen 40 - 5

Julie / July





Skaak / Chess Gerrit Maritz vs Pta Noord



Baie geluk aan die O/15 en O/19 skaakspanne wat as liga wenners gekroon is.



o/19 wen 4 - 2 en is ook liga wenners.






Rugby - 13 Julie Gerrit Maritz



0






Netbal / Netball - 13 Jul Gerrit Maritz



0






Ringbal / Ringball SA Gerrit Maritz



Congratulations to the following players whom has been selected for the Ringball SA National Championships:
u/20 ladies -  Cherize Lee
u/20 men's - Richard Lee
u/17 ladies - Teboga Segobutla
u/15 boys - Leonnandre Kleynhans
u/15 boys - Zander Botes
u/15 girls - Chevaughn van Eyssen
u/15 girls - Tinet Spies
 
These players has been selected as a player for the Ringball SA National Championships that took place during the week of 24-29 June 2019 in Pretoria.  This team will participate in exhibition games on 9 and 10 August in Durban..






Golf - 16 Jul Gerrit Maritz vs Hoërskool Erasmus



Gelykop






Sokker / Soccer Gerrit Maritz vs Overkruin



u/15 tie 1-1, 1st team win 4 -0






Sagtebal / Softball Girls Gerrit Maritz vs Hendrik Verwoerd



Congratulations to our girls softball teams



u/14 Wen 11-4
u/15 Wen 19-5
u/16 Verloor 12-0
1st team Wen 18-4

Augustus / August





Sokker / Soccer Gerrit Maritz vs Montana Poort



Juniors Wen 2-0
1st team Wen 2-0






Sagtebal / Softball Girls - 13 Aug Gerrit Maritz vs Wagpos



O/14 Wen 14-12
O/15 Wen 11-6
O/16 Verloor 12-2
O/19 Wen 9-8






Sagtebal / Softball Seuns - 13 Aug Gerrit Maritz vs Wagpos



O/15 Wen 11-7
O/16 Verloor 7-5
O/19 Verloor 8-6






Krieket / Cricket - 13 Aug Gerrit Maritz vs Oos-Moot



O/14 Wen
O/14B Wen






Sagtebal / Softball Girls - 15 Aug Gerrit Maritz vs CR Swart



O/14 Wen 20-3
O/15 Wen 16-3
O/16 Verloor 10-2
1st Span Wen 6-1






Golf Gerrit Maritz vs Menlopark



Wen 3-1






Landloop / Country Gerrit Maritz



Neem deel in B-liga
Dogters algeheel 7de plek van 13 skole
Seuns algeheel 6de plek van 16 skole

Top atlete:
Jnr Girls: Atlegang Moyo
Jnr Boys: Khutso Maja
Snr Girls: Lavia Tlakula
Snr Boys: Mnoneleli Dani






Skaak / Chess Gerrit Maritz



O/19
2nd in District
Sean Nawa
Timmy Leibrandt
Tian v.d. Heever
Ruandré de Lange
Khanyisile Ngwenya
Leslie Pope






Sagtebal / Softball - 21 Aug Gerrit Maritz vs HTS Tuine



Dogters
O/15 Wen 13-0
O/16 Verloor 12-4
O/19 Wen 16-1



Seuns
O/16 Verloor 7-1
O/19 Wen 9-3






Sagtebal / Softball Girls - 21 Aug Gerrit Maritz vs Midstream



O/14 verloor 5 - 8
O/15 wen 12 - 3
O/16 verloor 12 - 13
O/19 verloor 15 - 6






Krieket / Cricket - 28 Aug Gerrit Maritz vs FH Odendaal



O/14 wen met 10 loopies






Jukskei - 31 Aug Gerrit Maritz



Eindig 5de uit 10 spanne
GM 8 - JV 7
GM 5.5 - HTS TUINE 9.5
GM 8 - HARTIES 7

September





Sagtebal / Softball Girls - 4 Sept Gerrit Maritz vs Sutherland



O/14 Wen 14-3
O/15 Wen 17-3
O/16 Verloor 14-11
O/19 Verloor 11-6






Sokker / Soccer Girls - 4 Sept Gerrit Maritz vs Montana



Jnr Wen 4-1
Snr Wen 2-1






Krieket / Cricket Gerrit Maritz vs Akasia



Gerries kolf eerste - 160/4
Bowl Akasia uit vir 67/10
Ofentse Mmaseema - 61 Not out
Cornè Labuschagne / Hatrick - 5 paaltjies geneem






Tafeltennis / Table tennis - 16 Sept Gerrit Maritz



UITSLAE VAN TSHWANE DISTRIK 15 KAMPIOENSKAP

Seuns O/14:
Mazmo Shabangu - Goud

Dogters O/18:
Mahlatese Mahuma - Silver
Gabriella Mashele - Brons

Seuns O/18:
Kananelo Moloi - Goud
Mbuso Khumalo - Silver
Mbuso Shabangu - Brons

In die afdelings waar Gerrit Maritz deelgeneem het, het Gerrit Maritz 6 uit die 9 medaljes gevat.

BESONDERSE PRESTASIE:Gedurende die toernooi het alle spelers van Gerrit Maritz ook amptelik opgetree as SKEIDSREGTERS - Dit is voorwaar iets om op TROTS te wees!






Tafeltennis / Table tennis - 21 Sept Gerrit Maritz vs Willow Ridge High School



Die volgende 4 leerders is gekies om die TSHWANE STREEKSPAN te verteenwoordig by die Gauteng Kampioenskappe, wat gehou sal word op Saterdag 21 September 2019, te Willow Ridge High School.

Seuns O/14:
Mzamo Shabangu - 1ste plek

Seuns O/18:
Mbuso Shabangu - 1ste plek
Kananelo Moloi - 2de plek
Mbuso Khumalo - 3de plek



Sagtebal / Softball Gerrit Maritz



Al 3 spanne gaan deur semi-finale toe!

1stes - GM VS Hendrik Verwoerd : Wen - 16-1
O/15 - GM VS Willowridge : Verloor 11-9
O/14 - GM VS Midstream : Verloor 12-11





Geluk aan die volgende leerders met hul prestasies:
MC Langenhoven - AVS + Bokkie rugby
Andreas Pretorius - AVS + Rugby
Johan Liebenberg - AVS + Rugby
Nicolau Jankowitz - AVS + Rugby
Christiaan Pretorius - o/15 Blou Bulle
Jason Ford - o/15 Blou Bulle