Hoërskool Gerrit Maritz
Tuis Skool Kalender Ons Skool Inskrywings Finansies Akademie Sport Personeel Foto Album Kontak Ons
Contact us Tel: (012) 546 6685/6 Fax: (012) 565 5004 admin@gerries.co.za Find us Daan de Wet Nel Rylaan Pretoria Noord Follow us

Die wa-spoor uit die suide sny,

reg noord Magaliesberg verby,

Maritz trek hier sy voorste laer

as skans teen onheil en gevaar.


 



 


 


Net waar ons gaan, dien ons getrou

oorwin ons hier wen ons vandag

ons vaderland se grootste skat

die nasie wat ons bou!

Ons sweepgeklap sal voortaan flink

oor on-ontginde akkers klink

ons ploeg se skaar skeur vrugbaar oop

verborge skat tot hoop!

ONS SKOOL LIED Woorde: Coenie Rudolph Toonsetting: Pierre Malan