2023

News letters / Nuus briewe

Omsendbrief 26
20 Julie / July 2023

Die gr. 8 en 9 Gerries boekklub sal op Donderdae om 14:00 – 15:00 plaasvind vir alle belangstellendes. Ekstra klasse vind plaas op Dinsdae om 14:15 – 15:00 (Slegs Eng. Huistaal).

The gr. 8 and 9 Gerries book club will take place on Thursdays at 14:00 – 15:00 for those interested. Extra classes take place on Tuesdays at 14:15 – 15:00 (Eng. Home Language only).

Sien Meer / View more

Omsendbrief 25
18 Julie / July 2023

Die gr. 9 vakkeuse-aand vind plaas op 17 Augustus. Ons versoek dat alle gr. 9 ouers asseblief die aand sal bywoon. Verdere inligting sal volg.

The gr. 9 subject choice evening takes place on 17 August. We request that all gr. 9 parents please attend the evening. Further information will follow.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 24
23 Junie / June 2023

Neem kennis dat die Graad 12 Toerisme leerders hulle PAT op 2 en 3 Augustus 2023 sal voltooi. Doktersbrief moet ingehandig word indien die leerder afwesig is. Indien die leerder nie sy/haar PAT voltooi nie, sal dit lei tot ‘n onvoltooide resultaat en sodoende sal die leerder dan nie sy/haar rekord-eksamen kan skryf nie.

Note that the Grade 12 Tourism learners will complete their PAT on 2 and 3 August 2023. Doctor's letter must be handed in if the learner is absent. If the learner does not complete his/her PAT, it will lead to an incomplete result and thus the learner will not be able to write his/her prelim exam.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 23
15 Junie / June 2023

Ekstra klasse sal gedurende die vakansie aangebied word elke Maandag, Woensdag en Vrydag vanaf 9:00-12:00. Leerders moet by Mnr. A. Olivier gaan bevestig voor/op Woensdag, 21 Junie, of hy/sy die klasse sal bywoon.

Extra classes will be offered during the holidays every Monday, Wednesday and Friday from 9:00-12:00. Learners must confirm with Mr. A. Olivier before/on Wednesday, 21 June, whether he/she will attend the classes.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 22
12 Junie / June 2023

Tenderproses is nou oop vir die aanbou van klasse. Handig u aansoek per hand by die kantoor in voor/op 30 Junie 2023.

Tender process is now open for building of new classes. Hand in your application at the office before/on 30 June 2023.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 21
2 Junie / June 2023

Die amptelike eksamenrooster is op Saterdag, 13 Mei 2023, aan die ouers uitgestuur, op die WhatsApp-groepe, en die leerders het op Dinsdag, 16 Mei 2023, ‘n hardekopie ontvang. Verseker dat u bewus is van watter dae u kind/ers eksamen skryf.

The official exam timetable was sent out on the WhatsApp groups on Saturday, 13 May 2023, learners also received a hard copy on Tuesday, 16 May 2023. Please ensure that you familiarise yourself with when your child/ren will be writing exams.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 20
29 Mei / May 2023

Die amptelike eksamenrooster is op Saterdag, 13 Mei 2023, aan die ouers uitgestuur, op die WhatsApp-groepe, en die leerders het op Dinsdag, 16 Mei 2023, ‘n hardekopie ontvang. Verseker dat u bewus is van watter dae u kind/ers eksamen skryf.

The official exam timetable was sent out on the WhatsApp groups on Saturday, 13 May 2023, learners also received a hard copy on Tuesday, 16 May 2023. Please ensure that you familiarise yourself with when your child/ren will be writing exams.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 19
19 Mei / May 2023

Die amptelike eksamenrooster is op Saterdag, 13 Mei 2023, aan die ouers uitgestuur, op die WhatsApp-groepe, en die leerders het op Dinsdag, 16 Mei 2023, ‘n hardekopie ontvang. Verseker dat u bewus is van watter dae u kind/ers eksamen skryf.

The official exam timetable was sent out on the WhatsApp groups on Saturday, 13 May 2023, learners also received a hard copy on Tuesday, 16 May 2023. Please ensure that you familiarise yourself with when your child/ren will be writing exams.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 18
12 Mei / May 2023

Learners already received their order forms for the 2023 individual photos. Learners have until 23 June 2023 to order their photos. No cash payments will be accepted at the school! Parents need to make use of EFT payments (banking details are on the order forms). Learners return the order forms and proof of payment to Mrs. Ford (A17).

Leerders het reeds hul bestelvorms vir 2023 se individuele foto’s ontvang. Leerders het tot 23 Junie 2023 om bestellings te plaas. Geen kontant betalings word by die skool aanvaar nie! Ouers moet deur middel van EFT betalings doen (bankbesonderhede is op die bestelvorm). Leerders gee die bestelvorms en bewys van betaling aan Mev. Ford (A19).

Sien Meer / View more

Omsendbrief 17
5 Mei / May 2023

Ouers moet asseblief uit kyk vir die eksamenrooster wat binne die volgende week beskikbaar sal wees.

Parents must keep an eye out for the exam timetable which will be available within the next week.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 16
26 April 2023

Neem kennis dat die skool op Woensdag, 26 April, om 13:00 sal verdaag. Verseker dat u u kind/ers se vervoer vroegtydig reël. Leerders mag gewone klere (in die kleure van die landsvlag) gratis aantrek.

Take note the school will adjourn at 13:00 on Wednesday, 26 April. Ensure that you arrange your child/ren’s transport in advance. Learners may wear normal clothes (in the colours of the national flag) free of charge.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 15
20 April 2023

Oueraand aangaande kwartaal 1 rapporte sal op Dinsdag, 25 April, plaasvind vanaf 17:00-19:00.

Parents’ evening regarding term 1 report cards will take place on Tuesday, 25 April, from 17:00-19:00.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 14
14 April 2023

Neem kennis dat die skool op Woensdag, 26 April, om 13:00 sal verdaag. Verseker dat u u kind/ers se vervoer vroegtydig reël.

Take note the school will adjourn at 13:00 on Wednesday, 26 April. Ensure that you arrange your child/ren’s transport in advance.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 13
13 April 2023

Die skool begin elke dag, stiptelik, om 07:25 en verdaag om 14:00 vanaf Maandag-Donderdag en 13:00 op Vrydag. Indien ‘n leerder/s na 07:25 by die skool aankom, word die leerder/s as laat beskou en sal dus ‘n demeriete by die hek ontvang voor hy/sy die skool betree.

The school starts, punctually, at 07:25 and adjourns at 14:00 from Monday-Thursday and 13:00 on Friday. Should a learner/s arrive at school after 07:25, he/she will be noted as late and will receive a de-merit at the gate before entering the school premises.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 12
24 Mar 2023

Ons 1ste span netbaldogters het die voorreg gehad om op die netbaltoer na Raloka Ranch te gaan. Hulle het ‘n paar wenke ontvang vanaf die bekende Protea-speler en afrigter, Elize Kotze. Baie dankie vir almal wie dit moontlik gemaak het.

Our 1st team netball girls had the privilege to attend the netball tour at Raloka Ranch. They also received a few tips from the famous Protea player and coach, Elize Kotze. Thank you to everyone who made it possible.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 11
17 Mar 2023

Hoërskool Gerrit Maritz het op 8 Maart gereël dat Albert van Wyk, 'n eiendomsbelegger, entrepreneur en skrywer van die topverkoperboek "Hoe om 'n miljoenêr op 22" te word, met ons leerders kom gesels.

On March 8, our school arranged for Albert van Wyk, a real estate investor, entrepreneur and author of the best-selling book "How to become a Millionaire at 22", to come and talk to our learners.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 10
10 Mar 2023

Sluit asseblief by die WhatsApp- groep aan van die sportsoort waar u kind/ers betrokke is. Alle belangrike inligting sal op die groepe gedeel word. Hokkiegroepe het aparte groepe vir seuns en dogters. Maak seker u sluit by die regte groep aan.

Please join the WhatsApp groups of the sport in which your child/ren participates. All important information will be shared on these groups. Hockey groups are separate for the boys and girls. Please ensure you join the correct group.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 9
05 Mar 2023

Die leerders het nuwe roosters ontvang waarop hul TOESIG ONDERWYSERS aangedui is. U as ouer moet asseblief seker maak dat u kind/ers ELKE DAG hul ROOSTER en TOEGANGSKAARTE by die skool het sodat kontrole oordentlik gedoen kan word. Indien die bogenoemde nie by die skool is nie, sal daar streng teen die leerders opgetree word.

The learners received new timetables on which their SUPERVISING TEACHERS were indicated. As a parent, please make sure that your child/ren have their TIMETABLE and ACCESS CARDS at school EVERY DAY so that checks can be done properly. If the above is not at school, strict action will be taken against the learners.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 8
24 Feb 2023

Baie geluk aan al die atlete wat aan die atletiek byeenkoms by Nylstroom deelgeneem het.

Congratulations to all the athletes who participated at the athletics meeting at Nylstroom.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 7
17 Feb 2023

Interhoër is om die draai en ons is almal baie opgewonde. Om ons opgewondenheid en ondersteuning vir ons atlete te wys sal daar gedurende die week voor die interhoë daaglikse aktiwiteite wees waaraan leerders kan deelneem.

Inter High is around the corner and we are very excited. To show our excitement and support for our athletes there will be a daily activity that students can participate in starting the week before Inter High.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 6
10 Feb 2023

Ons skool beleef ‘n gesonde verbetering in die sport- en kulturele aktiwiteite. Ons wil dus ouers vra om hulle kinders te motiveer om aan soveel as moontlik aktiwiteite deel te neem wat deur die skool gebied word. Ondersteun en motiveer u kind om alle oefeninge en byeenkomste by te woon. 

Our school is experiencing a healthy improvement in sports and cultural activities. We therefore want to ask parents to motivate their children to participate in as many activities as possible that are offered by the school. Support and motivate your child to attend all practices and events.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 5
03 Feb 2023

Ons wil graag baie dankie sê vir almal wat tyd gemaak het om ons te help by die Road Run. Dit was ‘n baie suksesvolle dag en ons waardeer dit uit ons harte.

We would like to thank everyone who took the time to help us with the Road Run. It was a very successful day and we are extremely grateful.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 4
27 Jan 2023

Die toekennings-aand vir Gr. 8-11 van 2022 sal op Woensdag, 1 Februarie 2023 om 17:30 plaasvind. Let wel, slegs leerders wat ‘n uitnodiging ontvang het moet die geleentheid bywoon.

The awards evening for Gr. 8-11 of 2022 will take place on Wednesday, 1 February 2023 at 17:30. Take note that only learners who got invitations will need to attend.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 3
19 Jan 2023

Sluit asseblief aan by die WhatsApp-groep indien u kind/ers die atletiekspan behaal het. Alle belangrike kommunikasie rakende die atletiek byeenkomste sal daarop gestuur word.

Please join the athletics WhatsApp group if your child was selected for the athletics team. All important information regarding athletic gatherings will be posted on the group.

Sien Meer / View more

Omsendbrief 2
13 Jan 2023

Die skool begin elke dag, stiptelik, om 07:25 en eindig om 14:00. Indien ‘n leerder/s na 07:25 by die skool aankom, word die leerder/s as laat beskou en sal dus ‘n demeriete by die hek ontvang voor hy/sy die skool betree. Leerders het 30 minute om vanaf die terrein te beweeg sodra die skool uitkom, mits hy/sy nie aan sport deelneem nie...

The school starts, punctually, at 07:25 and ends at 14:00. Should a learner/s arrive at school after 07:25, he/she will be noted as late and will receive a de-merit at the gate before entering the school premises. Learners have 30 minutes to leave the school premises once the school day is over, unless they are participating in sport...

Sien Meer / View more

Omsendbrief 1
9 Jan 2023

Dit is vir ons aangenaam om u terug te verwelkom na ‘n heerlike vakansie. Ons hoop u is uitgerus en gereed om die nuwe jaar vol moed aan te pak. ‘n Hartelike welkom aan al ons Graad 8 ouers en ook aan al ons ouers van nuwe leerders wat ingeskryf is by Hoërskool Gerrit Maritz. Ons wil ook graag baie welkom sê aan al ons nuwe personeel.

Welcome back after the festive holidays. We hope that you are well rested and ready for the new year ahead. A warm welcome to all our Grade 8 parents and to our new parents at Hoërskool Gerrit Maritz. We would also like to welcome our new staff who will be joining us.

Sien Meer / View more

Contact us / Kontak ons

Tel: 012 546 6685
Fax: (012) 565 5004
admin@gerries.co.za