Gerrie Nuus
-
28 May 2013 - 14:15 - 15:15
-
28 May 2013 - 14:30 - 18:00
-
29 May 2013 - 07:00 - 07:30
-
29 May 2013 - 14:30 - 18:45
-
29 May 2013 - 18:00 - 21:00
-
30 May 2013 - 14:00 - 18:30
-
30 May 2013 - 18:30 - 22:30
-
31 May 2013 - 08:00 - 08:15
-
31 May 2013 - 14:00 - 23:45
-
31 May 2013 - 14:30 - 18:45
-
31 May 2013 - 14:30 - 21:00
-
31 May 2013 - 18:00 - 1 Jun 2013 - 23:45
-
1 Jun 2013 (All day)
-
3 Jun 2013 - 07:30 - 7 Jun 2013 - 14:00
-
3 Jun 2013 - 08:00 - 12:30
HS Gerrit Maritz Omsendbriewe
Talentaand
Organiseerder: Mnr Carel Myburgh
Die matriekraad organiseer jaarliks hierdie talentaand. Leerlinge wat vir die kompetisie wil inskryf moet oudisies slaag voordat hulle aan die finale telentaand mag deelneem.Gerrieland beskik werklik oor baie talentvolle leerlinge en hierdie kultuuraktiwiteit is een van die hoogtepunte op die kultuurkalender.
Geluk aan die matriekraad met ‘n besondere funksie wat hulle hierdie jaar aangebied het..

Fotograaf: Zonica Swartz Fotograaf: Zonica Swartz

Fotograaf: Zonica Swartz Fotograaf: Zonica Swartz