Gerrie Nuus
-
20 Jun 2013 (All day)
-
20 Jun 2013 - 18:00 - 20:00
-
21 Jun 2013 (All day)
-
21 Jun 2013 - 12:00 - 15 Jul 2013 - 07:30
-
8 Jul 2013 - 08:00 - 12 Jul 2013 - 16:00
-
9 Jul 2013 (All day)
-
26 Jul 2013 - 15:00 - 18:00
-
27 Jul 2013 - 08:30 - 12:00
-
2 Aug 2013 - 15:00 - 18:00
-
3 Aug 2013 - 08:00 - 12:00
-
7 Aug 2013 (All day)
-
9 Aug 2013 (All day)
-
16 Aug 2013 - 15:00 - 17:00
-
20 Aug 2013 (All day)
-
20 Aug 2013 - 14:30 - 18:30
HS Gerrit Maritz Omsendbriewe
Swem
Organiseerder: Mnr Pieter van Zyl
Swem is 'n nuwe sportsoort wat aangebied gaan word by die skool vanaf 2012, met die 2012 seisoen wat verby is wil ons geluk wens aan elke swemmer wat deel gehad het aan die wonderlike interhoër wat by Hillcrest swembad gehou was.
Die skool het aan die E-liga deelgeneem en met al die ouers wat betrokke was veral met al hulle ondersteuning kan alle gerries trots op hulle wees, want hulle het tweede ge-eindig in die liga.
Die prestasies wat op inhoër beryk is:
Medaljes - 20 Goud
20 Silver
24 Brons
Spesiale geluk wense aan:
Jan Britz Junior Victor Ludorium
Carmen Britz Seior Victrix Ludorium
Micheal Groenewald Senior Victor Ludorium
Die skool swemspan bestaan tans uit 40 swemmers en hoop dat die groep in 2013 vergroot na 60 swemmers toe. Die nuwe swemseisoen begin in die derde kwartaal sodra die lengte blomme begin uitkom, begin die gerries swemspan weer te oefen want die die 2013 doel is om die liga te wen.
Daar gaan 'n Mandjiedans vir fondsinsameling gehou word.
26 Oktober 2012
R 50 per persoon
18:00
kaartjies sal beskikbaar by skool wees.
Swem gerries julle kan ons op die facebook swem page find - H/S Gerrit Martiz Swemspan.
Groete die swemspan bestuur.