Gerrie Nuus
-
23 May 2013 - 14:30 - 18:00
-
23 May 2013 - 18:30 - 22:00
-
24 May 2013 - 12:00 - 13:00
-
24 May 2013 - 14:30 - 18:30
-
24 May 2013 - 14:30 - 21:30
-
24 May 2013 - 14:45 - 18:45
-
25 May 2013 - 08:00 - 19:00
-
28 May 2013 - 14:15 - 15:15
-
28 May 2013 - 14:30 - 18:00
-
29 May 2013 - 07:00 - 07:30
-
29 May 2013 - 14:30 - 18:45
-
29 May 2013 - 18:00 - 21:00
-
30 May 2013 - 14:00 - 18:30
-
30 May 2013 - 18:30 - 22:30
-
31 May 2013 - 08:00 - 08:15
HS Gerrit Maritz Omsendbriewe
Ouersake
Daar is baie geleentheid vir ouers om 'n bydrae tot die sukses van die skool, te maak.
Die Beheerliggaam word deur die ouers van die skool verkies. Hierdie liggaam bestuur die skool in vennootskap met die skoolbestuur. Lede van die beheerliggaam is voorsitters van verskeie komitees wat elkeen sy eie werksaamhede bestuur. Komitees bv. Finansiële-, Geboue & Terrein-, Bemarkings-, Akademies & Kultuur- en Dissiplinekomitee.
Die ondersteunersklub bestaan uit ouers wat die skool op een of ander manier wil ondersteun. Die klub verteenwoordig alle sport-, kultuur- en leerlingaktiwiteite.
Oueraande word deur die skoolbestuur gereël, sodat ouers en personeel leerlingsake kan bespreek.
Ouerprojekte word deur die jaar aangebied om sodoende fondse te versamel, Kliek hier vir meer inligting.