Gerrie Nuus
-
25 May 2013 - 08:00 - 19:00
-
28 May 2013 - 14:15 - 15:15
-
28 May 2013 - 14:30 - 18:00
-
29 May 2013 - 07:00 - 07:30
-
29 May 2013 - 14:30 - 18:45
-
29 May 2013 - 18:00 - 21:00
-
30 May 2013 - 14:00 - 18:30
-
30 May 2013 - 18:30 - 22:30
-
31 May 2013 - 08:00 - 08:15
-
31 May 2013 - 14:00 - 23:45
-
31 May 2013 - 14:30 - 21:00
-
31 May 2013 - 14:30 - 18:45
-
31 May 2013 - 18:00 - 1 Jun 2013 - 23:45
-
1 Jun 2013 (All day)
-
3 Jun 2013 - 07:30 - 7 Jun 2013 - 14:00
HS Gerrit Maritz Omsendbriewe
Graad 10 Veldskool

Organiseerders - Me Fransie Venter
Hierdie veldskoolgeleentheid word jaatliks gebied aan graad 10 leerlinge.
Die doel is om 'n groepgees onder die leerlinge te kweek en meer te leer van die natuur.
Hierdie jaar vind toe veldskool plaas vanaf Vrydag 14 tot Sondag 16 September 2012.
Meer inligting sal later bekend gemaak word.