Gerrie Nuus
-
23 May 2013 (All day)
-
23 May 2013 - 14:30 - 18:00
-
23 May 2013 - 18:30 - 22:00
-
24 May 2013 - 12:00 - 13:00
-
24 May 2013 - 14:30 - 21:30
-
24 May 2013 - 14:30 - 18:30
-
24 May 2013 - 14:45 - 18:45
-
25 May 2013 - 08:00 - 19:00
-
28 May 2013 - 14:15 - 15:15
-
28 May 2013 - 14:30 - 18:00
-
29 May 2013 - 07:00 - 07:30
-
29 May 2013 - 14:30 - 18:45
-
29 May 2013 - 18:00 - 21:00
-
30 May 2013 - 14:00 - 18:30
-
30 May 2013 - 18:30 - 22:30
HS Gerrit Maritz Omsendbriewe
Dissiplinêrestelsel
Die dissiplinêre stelsel van die skool word bedryf deur 'n marietesisteem wat gebou is op krediet- en debietpuntestelsel.
Debietpunte word toekgeken aan leerlinge wat die skoolreëls oortree.
Kredietpunte word toegeken aan leerlinge wat aan skoolaktiwiteite deelneem en/of vrywillig diens wil lewer op enige gebied by die skool.
Vir meer inligting kliek op: MARIETESTELSEL / MERIT SYSTEM
Vir meer inligting kliek op:SKOOLREËLS
Ernstige wangedrag wat skorsing (1 – 5 DAE) of uitsetting tot gevolg kan hê
Vir meer inligting kliek op:
ERNSTIGE WANGEDRAG WAT SKORSING TOT GEVOLG KAN Hê (1 - 5 DAE)
Aan die begin van die jaar teken leerlinge die gedragskode om te bevestig dat hulle die reëls van die skool sal nakom
Vir meer inligting kliek op: GEDRAGSKODE VIR LEERDERS / CODE OFCONDUCT FOR LEARNERS