Gerrie Nuus
-
23 May 2013 (All day)
-
23 May 2013 - 14:30 - 18:00
-
23 May 2013 - 18:30 - 22:00
-
24 May 2013 - 12:00 - 13:00
-
24 May 2013 - 14:30 - 21:30
-
24 May 2013 - 14:30 - 18:30
-
24 May 2013 - 14:45 - 18:45
-
25 May 2013 - 08:00 - 19:00
-
28 May 2013 - 14:15 - 15:15
-
28 May 2013 - 14:30 - 18:00
-
29 May 2013 - 07:00 - 07:30
-
29 May 2013 - 14:30 - 18:45
-
29 May 2013 - 18:00 - 21:00
-
30 May 2013 - 14:00 - 18:30
-
30 May 2013 - 18:30 - 22:30
HS Gerrit Maritz Omsendbriewe
Skaakondersteunersvergadering (Personeelkamer)
Datum:
Tue, 2011-08-23 18:30 - 19:30
Die doel van die vergadering is om belangstellende ouers in skaak te verenig, sodat daar 'n verteenwoordigers vir skaak gekies kan word. Hierde verteenwoordiger sal dan met ouers skakel wat belangstel om skaak by die skool te ondersteun. Die ouers sal ook outomaties deel vorm van die Ondersteunerskomitee.
Verteenwoordigers word gekies vir die:
- Juniorskaak
- Seniorskaak